"Die grootse verhale van die heldhaftige weerstand van trotse gemeenskappe om hul land, onafhanklikheid en waardigheid te beskerm, word nou opnuut vertel vir almal om te hoor."
"Die eerste oplaag is binne 3 weke deur plaaslike en internasionale belanghebbendes opgeraap en daar word nou beplan om"
"Die Vredesverdrag het ook praktiese waarde gehad ten opsigte van verhoudinge tussen die polisie en die gemeenskap. 'n Internasionaal aanvaarbare standaard met betrekking tot gemeenskapsverhoudinge word nou deur die Suid-Afrikaanse Polisie erken en toegepas."